Bennie Griessel is eerste op die toneel: n bloedbad in n luukse gastehuis op n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van n geheimsinnige blitsige meedoenlose huurmoordenaar genaamd die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop n ontvoering …
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








