Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle n nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie of daars moorde … In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








