Kosbaar: Skep herinneringe met ’n feesmaal

R450,00

SKU: 9781432311360 Category:
Report Abuse

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top