Kringe in n Bos

R390,00

SKU: 9780624043317 Category:

n Houtkapper met n rustelose siel. n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop. In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. n Man en sy dier-broer. Saamgegooi in n ongerepte oerbos wat stuk vir stuk deur gouddelwers boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Shopping Basket
Scroll to Top