Krok en Dil Vlak 1 Boek 2: My Pet is Weg

R45,00

SKU: 9781776250929 Category:

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend.

Shopping Basket
Scroll to Top