Krok en Dil Vlak 2 Boek 6: Krok kan nie fluit nie

R45,00

SKU: 9781776251490 Category:

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in díe gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.

Shopping Basket
Scroll to Top