Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen: Boek 9

R220,00

SKU: 9780798177221 Category:

Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen: Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties ’n lied moet sing.

Shopping Basket
Scroll to Top