Wat sal jy doen as jy n week lank n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan he? Die skoolboelie n les lees? n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir n WILDE WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!.








