n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing†reeks van die Britse uitgewershuis Usborne.