My 2de Bybel doen en leer boek is die volgende vlak in ons Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks. Hierdie boekie bied onderrig in basiese sowel as Bybelse geletterdheid deur middle van die verhale wat Jesus oor die koninkryk van God vertel het. Hierdie boekie sluit in n handleiding vir opvoeders handige wenke en flitskaarte.








