Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en n rooi sportmotor aangeskaf!
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Die vervlakste vertakte verwikkelde storie van die klein vet hondjie
R150,00 Add to basket














