’n Reenboog deur my trane is ’n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ’n geliefde. Dit bied 31 dagstukkies gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tye met die leser deel asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








