Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel.








