Die verhaal speel af by n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt n buitestander in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm n band tussen die twee seuns.