Beleef prettige avonture saam met dokter Slurp die verpleeghasies die hennesuster en die koddige pasiente van die dierehospitaal. As jy jou wil slap lag moet jy n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry!








