Hoender Retief se hele lewe verander een middag toe sy pa op pad huis toe by n winkel stilhou om n snoek te koop. En terwyl sy gesin probeer om hul verlies te verwerk versorg hy sy Leghorn-hoenders verkoop eiers aan die mense op die plotte en doen saans wiskunde as hy sukkel om te slaap








