Openbaring Ontsluit

R140,00

SKU: 9781431607235 Category:

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en alles verstaan? Tog se Riekert Botha Openbaring kan verstaan word. Die sleutel le in een spesifieke vraag: Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was? Openbaring ontsluit bied n verrassende vars perspektief op die laaste boek in die Bybel.

Shopping Basket
Scroll to Top