Ou Marico

R84,00

SKU: 9781869192990 Category:
Report Abuse

Uit die vertellinge van C.F. Gronum kry die leser ’n seldsame en insiggewende blik op die leefwyse van die negentiende-eeuse Boere in die Maricodistrik. Jagtogte transportryery verskillende tipes meule die delwerye op Kimberley en die Kimberleyse trein is maar enkele aspekte wat aandag geniet.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top