Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas…
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








