Blonde hare … Helderblou oe …n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek?
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!















