Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia sy beste vriendin het n plan …