Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recces maar nou het een van hulle – Koos Stadler – sy ervarings neergepen. Die boek bied n onthullende blik op die lewe van n Recce op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.








