In hierdie omnibus wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat ontmoet ons vir Saartjie Baumann die langbeenmeisie met die wipneus kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai Saartjie se held en Saartjie se geveg.








