Sarah is n weduwee met bloedrooi hare wat boer op die Internet en by tye sommer met haar plante praat as sy lus kry. Nou moet sy van iewers af n metgesel uitkrap want binnekort is dit weer matriekreunie en boonop is dit nog op haar grootworddorp ook!








