Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak;Bied inhoud in eenvoudige taal aan;Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun;n Aantreklike eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.








