Dis n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil n geblaf. Neef George het n sirkus. Sy bokkie Bettie se een poot het seergekry en sy kom vir n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van een ding – om ook in n sirkus op te tree …!
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








