Janien Steyn word dood gevind grotesk gerangskik op n fiets in haar trourok met n lang rooi sleep. Afgetrede polisieman Jaap Reyneke plaas sy hoop op Sarah Fourie n kuberkraker om die saak op te los. Janien was n suksesvolle kunstenaar en op die punt om te trou.








