Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reels verbreek.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Mind Magic: The Neuroscience of Manifestation and How It Changes Everything
R470,00 Add to basket














