Sweef en ander verhale

R240,00

SKU: 9780799345520 Category:

Al die verhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom stories wat jou sal laat ril en raai en bowenal stories wat jou sal laat … sweef. Met skrywers soos Martie Preller Jaco Jacobs Fanie Viljoen Zulfah Otto-Sallies en Christo Davids (Errol van 7de Laan).

Shopping Basket
Scroll to Top