Tippie gaan ysskaats: Vlak 4

R55,00

SKU: 9780799384123 Category:
Report Abuse

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat n kort prettige storie wat help om kinders se leesvaardighede te ontwikkel asook aktiwiteite om begrip en woordeskat speel-speel vas te le.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top