Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Creative Arts
Smart-Kids Read: Picture Dictionary: Preschool Grade R Grade 1-2
R135,00 Add to basket -
Languages & Literacy
Slimkoppe Lees: Abrakadabra! : Grade R Grade 1 Grade 2 : Vlak 3 Boek 4
R80,00 Add to basket














