Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger lawaaieriger vraatsiger vreesaanjaender en vreemder is as al sy troeteldiere saam. Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?