Veldgids tot bome van Suider-Afrika

R630,00

SKU: 9781770079120 Category:

Hierdie omvattend uitgebreide hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Veldgids tot bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan met die klem op die algemeenste bome en die wat waarskynlik die meeste teegekom word.

Shopping Basket
Scroll to Top