Viskos

R190,00

SKU: 9780799373943 Category:

Wat sal jy doen as n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar wag n Groot skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en Groei!

Shopping Basket
Scroll to Top