Vreugde! Kleuters Bybelstories oor die goeie en mooi Jesus

R35,00

SKU: 9781920593483 Category:

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat asook ‘n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees.

Shopping Basket
Scroll to Top