Kan ’n hond se stink talent die wêreld red? Het jy al ’n bloukaas met hope persoonlikheid teëgekom? Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland Sal jy ’n hele rugbyspan se vuil kouse was? Hierdie boek bevat sewe stink stories
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








