Twee gewilde Weskus-romans in een. Haar naam is Ragel: Die verhaal van n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Sy ontmoet n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die twee vroue geleidelik wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos. Marta: Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Haar geloof verval in roetinewerk, en sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
- Educational & Study Guides
Geniet Ekonomie: Geniet Ekonomie: Grade 10: Onderwysersgids Gr 10: Onderwysersgids
R178,00 Add to basket















