Om n addisionele taal magtig te raak moet n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou n module se tema nie boeiend wees nie. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik.








