Wonderlike ware dierestories

R220,00

SKU: 9780799362428 Category:

Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oe na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.

Shopping Basket
Scroll to Top