Wurmpastei: Sewe slymerige stories

R99,00

SKU: 9781776251674 Category:

Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap? Wat ruik erger as ’n vrot eier? Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk? Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

Shopping Basket
Scroll to Top