Kaptein verdwyn – Fanie Viljoen

R180,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799379044 Category:
Report Abuse

Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle n nuwe selfoon kry laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak\! Dan verander Kyle in n superheld: Kaptein Verdwyn\! En dis tyd om die boelie n les te leer …

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top