RIEK EN NIEK 01: ROOMYS OP PLANEET ZORK

R150,00

SKU: 9781776251292 Category:

Riek en Niek het ’n plan … ’n Slim plan om Sakke en Sakke vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die Hele skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak … Blêg!

Shopping Basket
Scroll to Top