RIEK EN NIEK 02: ALLERGIES VIR SKOOL PB

R150,00

SKU: 9781776251315 Category:

Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.

Shopping Basket
Scroll to Top