Hekel vorm deel van ‘n reeks boeke van 25 hekelprojekte elk. Die eerste in die reeks skop af met moderne en unieke hekelprojekte vir vroue. Die skrywer bied ‘n verfrissende en moderne aanslag tot hekel met ‘n sterk ondertoon van Boho (Boheemse) mode-neiging wat internasionaal groot nuus is.





