Die skrywer het n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly and andersyds tog in n aanvaarbare moderne konteks geplaas word – sonder dat die uiteenlopende werelde mekaar teenspreek.








