Kabbo se ontdekking CAPS: Grade 7

R122,00

SKU: 9780796249531 Category:

Kabbo se Ontdekking speel af in die Cederberge waar seldsame rotstekeninge is. Kabbo ken die area met al sy gevare en geheimsinnighede goed. Kabbo ontmoet die hoogmoedige Nadie en rustig Christie. In hulle soektog na Die Grot ervaar die drie allerlei spannende avonture – van die bloed op die sand tot die gedierte in Die Grot.

Shopping Basket
Scroll to Top