Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud met minstens twee bladsye aktiwiteite per week.








