Nico se pa is n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis n regte egte robot! Bertie Blikbrein kan praat somme doen en selfs grappies vertel.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








