Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke en lees soos ‘n spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe tot dusver en geskryf deur ‘n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








