Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie maar daar is talle stede in Europa waar n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture flaters en foppery.








